Al minder landbougrond vir voedsel-produksie


Landbou. – Al minder hektaar landbougrond is beskikbar vir voedselproduksie.

Suid-Afrikaanse boer bewerk bykans 16 miljoen hektaar grond, waarvan sowat 1,6 miljoen hektaar besproei word. Wat kommerwekkend is, is dat die aantal hektaar per individu waarop voedsel geproduseer kan word, internasionaal en plaaslik verminder. Dis hier waar beskikbare water toenemend onmisbaar word. Chris Viljoen praat hieroor met die president van die Internasionale Kommissie op Besproeiing en Dreinering.