Alles oor perdesiekte en bek-en-klouseer


Dr. Vivian Malan, ‘n staatsveearts in die Boland-kantoor en verbonde aan die Wes-Kaapse Departement Landbou, bring ons op hoogte van alles wat ons van Afrika-perdesiekte behoort te weet. Ons hoor ook wat die huidige stand van sake met bek-en-klouseer is, en waar boere in kan aanklop vir hulp en raad.