Aparte testamente in elke land?


  • Hofaansoeke van ‘n lesbiese paartjie wat albei as moeders erken wil word,
  • ‘n kind wat ‘n pa se “belofte” op WhatsApp om sy Lotto wengeld te deel, wil afdwing.
  • Die regte van ‘n outistiese kind om ‘n gidshond aan te hou.
  • Mag ‘n pa sy ander kinders se skoolgelde ook betaal uit die trustfonds van sy parapleegdogter?
  • Is dit raadsaam om aparte testamente op te stel vir elke land waarin jy bates het?
  • Igna Klynsmith bespreek bostaande regskwessies met Ian Wessels.