As vruggebruiker sy vruggebruik verkoop… Home Regsake Gepubliseer op 01/12/2020. 01/12/2020 Igna Klynsmith bespreek die volgende: ‘n Eis vir onderhoud namens ‘n kleinkind teen sy oorlede oupa se boedel. Wie is ná die vruggebruiker se dood geregtig op die huurgeld van ‘n plaas ten opsigte waarvan hy die vruggebruik verkoop het? Wanneer kan ‘n direkteur van ‘n gelikwideerde maatskappy persoonlik aanspreeklik gehou word vir die maatskappy se skuld? Probleme met ‘n lening aan ‘n insolvente familielid, en algemene mites oor testamente. Volledige Lys