As konsentrasie, slaap en geheue verswak…


Wie is ek? Vrydag 25 Mei 2018

Almal se konsentrasie word van tyd tot tyd geaffekteer, so ook jou slaappatroon en geheue. Maar wat kan moontlik verkeerd wees as al drie oor ‘n lang tydperk geaffekteer word? Hoor hoe om hierdie drie aspekte te toets, en om raad te kry om dit te verbeter.