125 000 ton avo’s ge-oes en plek vir groei


Suid-Afrika het die afgelope vyf jaar sowat 125,000 ton avokado’s geoes, en daar is steeds plek vir groei. Lindie Stroebel van Mission Produce praat oor dié bedryf en nuwe markte.

Die minister van landbou in die Wes-Kaap, dr. Ivan Meyer, praat oor die droogte in dié provinsie.

Koos du Pisanie het onlangs by Johan Mouton van Molatek gaan raad vra oor gewasse wat as oesreste vir vee gebruik word.

Luister na RSG Landbou:

Lees ook oor die groot probleem met avo-diefstalle in die Tzaneen-omgewing:

https://www.news24.com/fin24/companies/green-gold-why-thousands-of-tons-of-avos-have-been-stolen-in-sa-20210326