Beheer bosverdigting só


In Suid-Afrika word bosverdigting en bosindringing dikwels verwar. Talle grondeienaars sit met die probleem van bosverdigting, en volgens prof. Nico Smit van die Universiteit van die Vrystaat, moet slapende honde nie wakker gemaak word nie. Die beheer sluit talle faktore in. Hy gesels oor sy 36 jaar se navorsing op dié gebied.

Daar is ook nuus oor veilings wat in die volgende paar weke plaasvind.