Bestuur prosopis-indringing só


Proposis in blom

Prosopis-indringing is ’n groot probleem omdat dit groot dele van weiding wegneem. Boere kan dit egter nie uitroei nie, maar moet eerder leer om dit te bestuur. Die Universiteit van Rhodes se Sentrum vir Biologiese Beheer en ’n paar ander kundiges het ’n reeks werkswinkels in die Noord-Kaap gehou om dié probleem te bespreek.

Ons gesels ook met ‘n boerbokteler van die Vrede-omgewing, Ilse Lombard, wat ‘n passie vir die boerbokbedryf het.

Een van die proposis spesies wat groot probleme vir boere veroorsaak deurdat dit natuurlike weising verdring

Lees meer oor prosopis-bome en hul indringing:
https://theconversation.com/how-south-africas-second-most-invasive-tree-can-be-managed-better-62723

https://www.arc.agric.za/arc-ppri/Pages/Mesquite-Prosopis.aspx

Kyk na die video’s: