Beleef ‘n stukkie nostalgie: Fanus Rautenbach en kie Home RSG Radio RSG 85 Jaar Gepubliseer op 05/10/2022. Die greep kom uit ‘n ou TV program wat gemaak is toe SAUK 50 jaar geslaan het. Daar was ‘n galageleentheid en uitsending van die “Goue Oomblikke” van uitsaai. https://www.rsgplus.org/wp-content/uploads/2022/10/fanus-en-storie_smaller_converted.mp4