Beskerm patente, kopiereg en handelsmerke só


Rina Gunter kuier saam met Ian Wessels en Igna Klynsmith. Sy spesialiseer in immateriële goederereg. Dit sluit onder andere in die beskerming van patente en die skeppings van skrywers, asook modelle en handelsmerke. Wat is die vereistes vir registrasie van ‘n patent? Rina gesels ook oor wie aanspraak kan maak op ‘n nuwe uitvindsel wat jy by jou werk gedoen het.