Bespreek nou vir Oppiwater Kunstefees 2022

Oppiwater Kunstefees na Namibië

Groter, luukser en beter: Die Musica

Ons Kaapstad/Namibië Oppiwater Kunstefees word van 18-24 Januarie 2022 aanboord die luukser en groter MSC Musica aangebied.

Ons vaar vanaf Kaapstad na Namibië se mooie Luderitz en Walvisbaai met meer as 20 top Afrikaanse Teaterproduksies.

MSC Cruises is ook baie positief dat hulle in 2022 gaan vaar met spesiale Covid-19 regulasies.

Bespreek by (011) 815 3000 of epos ons aan oppiwater@rsg.co.za

Jy kan ook op ons webtuiste bespreek by www.oppiwater.co.za

Oppiwater Kunstefees na Mosambiek

Ons Durban/Mosambiek Oppiwater Kunstefees word van 4-8 April 2022 aanboord die luukser en groter MSC Musica aangebied.

Ons vaar vanaf Durban na Mosambiek se mooie Pomene met meer as 20 top Afrikaanse Teaterproduksies.