‘n Reuse ontploffing miljoene jare gelede


‘n Ruimte ontploffing

Die span praat oor ’n proteïen wat in ‘n meteoriet gevind is. Sou dit op lewe elders kan dui?

Daar is ook meer inligting oor ‘n reuse ontploffing wat miljoene ligjare gelede in die ruimte plaasgevind het.

En ‘n satelliet gaan opgestuur word om ander satelliete te gaan diens.

Sterre en planete