Sterre en Planete
TagDie daglig-meteoor wat Oos-Kaap geskud het
Jim Adams en Prof. Matie Hoffman praat oor die groot gebeurtenis toe ’n dagligmeteoor die Oos-Kaap geskud het.
Daar is uiteindelik ’n …
Wat is kosmologiese tydrekking?
Prof. Matie Hoffman praat oor die vreemde konsep van kosmologiese tydrekking, en hoe sterrekundiges ’n slim manier ontwikkel het om dit t…
Oor teleskope en weerlig en ‘n krisis in kosmologie
Sterre en Planete het by die Vrystaat Kunstefees gekuier, waar ons ’n program voor ’n gehoor opgeneem het, wat ons met allerhande vrae be…
Die verband tussen ruimteweer, son-uitbarstings en die weer
Ons praat oor ruimteweer en die son se manewales.
Daar het onlangs twee asteroïedes só naby die aarde verbygekom dat radarbeelde van h…
Kyk op 3 Junie na die ‘Parade van Planete’
Prof. Matie Hoffman beantwoord ’n luisteraarsvraag oor hoe dit moontlik is om die seevlakmeting met ’n akkuraatheid van tot 1 mm te meet….
Video van lawa-meer op die maan Io
Matie en Willie gesels uitgebreid met Jim Adams oor Boeing Starliner, wat as alles goed verloop, op Maandag 5 Mei vir die eerste keer rui…
Hoeveel aardes moet ons op mekaar stapel om by die son uit te kom?
Ons wy die helfte van die program aan huldeblyke vir Hennie Maas, wat op 4 April 2024 oorlede is. In Deel 2 van die geskiedenis van Sterr…
Sonpanele wat duisend maal doeltreffender is as aardse sonpanele?
Auroras kom ook by ander planete voor
Stefan Lotz van die Suid-Afrikaanse ruimte agentskap is elke tweede Sondag van die maand ‘n gas op Sterre en Planete. Hy praat Sondagaand…
Met ‘n ruimtebrug van planeet tot ruimte pleks van ‘n vuurpyl?
Een van die uitdagings deur die eeue heen was om in ruimte te kom. Vuurpyle is deesdae die aangewese manier, maar het jy al van ‘n ruimte…
Sterre en Planete se geskiedenis in beeld
Volg die geskiedenis van die gewilde program oor die ruimte, Sterre en Planete , in die video, wat deur die aanbieder Hennie Maas saamges…
Die geluide van die Auroras
Aurora Borealis
Galileo Gallelei was die eerste om deur ‘n teleskoop die vier mane van Jupiter te sien. Hoe het sy teleskoop gelyk? W…
‘n Reuse gammaknal; Hittige Venus; die Vredefortkoepel
‘n Reuse gammaknal het onlangs groot opspraak in die sterrekunde veroorsaak. Stefan Lotz van Sansa verduidelik waarom hierdie gebeurtenis…
Voorspel die son se huidige klomp sonvlekke groter skade aan die aarde?
Die son is deesdae vol sonvlekke. Wat beteken dit? Stefan Lotz van SANSA gee ‘n oorsig oor die aktiwiteit van die son.
Daar is ook inl…
Die groen komeet; kosmiese strale; die aardkors en magnetisme
Die groen komeet is tans iewers in die omgewing van Mars en Aldebaran in die noorde.
Daar was ‘n berig dat een van die James Webb-onde…
RSG Sterre en Planete maak geskiedenis: 1e gesprek met ruimteman in die ruimte
Tjel Lindgren van Nasa is ‘n ervare ruimtevaarder wat al twee keer na die Internasionale Ruimtestasie gevlieg het. Hy vertel hoe sy pad g…
As die son 1m in deursnee was, was die aarde 9mm groot
Min mense besef hoe klein die aarde teenoor die son is. As mens byvoorbeeld die son na 1 meter sou verklein, sal die aarde se grootte ‘n …
SA lanseer cubesat satelliet vir landbouwaarnemings
Is daar iets soos ‘n suksesvolle mislukking? In die wêreld van ruimtetegnologie word daar dikwels hierna verwys. Die onlangse mislukte po…
Hoe word die grootte van die heelal bepaal?
Hoe word die grootte van die heelal bepaal?
Stefan Lotz van Sansa kyk na die aktiwiteit van die son en vertel van die sonwind wat wate…
2022 se 3 uitstaande gebeurtenisse in ruimtevaart
2022 is gekenmerk deur drie uitstaande gebeurtenisse in ruimtevaart.
– Die James Webb-ruimteteleskoop is op Kersdag in 2021 die lug in g…
Hoekom beweeg Andromeda nader aan die Melkweg in ‘n uitdyende heelal?
Teleskope was tradisioneel aardgebonde. Dis eers heelwat later dat ruimteteleskope soos die Hubble, die Kepler en Chandra om die aarde be…
Hoe lyk en werk die groot FAST radioteleskoop in China?
Die reuse Arecibo-radioteleskoop in Puerto Rico het in 2020 in duie gestort, en is onherstelbaar beskadig. Die teleskoop het ‘n groot rol…
Kan son-energie van ruimtetuig na aarde gekaats word?
Hoe moontlik is dit om die energie van die son vanuit ‘n ruimtetuig af te kaats aarde toe? Dit beteken in wese dat elektrisiteit op dié m…
Hoe vorm pienk auroras?
Die auroras by die poolstreke word veroorsaak deur magnetiese interaksie van die son af. Normaalweg is die auroras groen. Die span praat …