Blaas só nuwe lewe in ‘n afsydige huwelik: die moets en moenies


Anneli van Rooyen sing: “My eerste liefde… Met sy donker hare en sy donker oë het hy my knieë lam getoor…” Ja nee, kyk, wie sal daardie eerste liefde se opwinding kan vergeet? Of gebeur dit tog dat dit vergeet word, dat daar ‘n afsydigheid in ‘n huwelik kom, dat ‘n eens verliefde paartjie uitmekaar dryf? Hoe blaas ek nuwe lewe in so ‘n liefdesverhouding?