Vaksiene: Hoe hanteer jy mense se verskillende menings?


Een van die kenmerke van die tyd waarin ons lewe, is die verskil in menings oor die neem van die inenting teen die Corana-virus al dan nie.

Naas diegene wat nie kan wag om dit te kry nie, is daar diegene wat heftig daarteen gekant is. Hoe hanteer jy mense se verskillende opinies?

Luister na die episode van Fiks vir die Lewe: