Bloustertakkedis; slim honde en katte; rooikoppe se pyndrempel


Bloustertakkedis

Ons leer meer van

  • die geheimsinnige bloustertakkedis, en
  • vind uit of daar slim en dom katte en honde is.
  • Is dit waar dat mense met rooi hare ‘n hoër pyndrempel het, of meer narkose benodig?