Alles oor boedels en testamente


Maandag 12 November 2018
Volker Kruger is vir die volgende paar weke hier om vrae te beantwoord oor boedels en testamente. Vandag behandel hy die volgende:
  • Hoe werk die aanwasbedeling by die opstel van ‘n testament?
  • Wie moet boedelbelasting betaal, en
  • wat is die boedelbelastingvoordele van ‘n trust?
  • Kan jy in jou testament iemand aanwys om jou as trustee op te volg?
  • Mag ‘n bank wat as eksekuteur aangewys is toe jy jou testament opgestel het, ná jou dood weier om die boedel te beredder?
Maandag 5 November 2018
Boedelspesialis Volker Kruger sluit by Ian Wessels en Igna Klynsmith aan en beantwoord die volgende vrae:
  • Het die eksekuteur ‘n plig om erfgename op hoogte te hou oor hoe die beredderingsproses vorder?
  • Wat is die regte van buite-egtelike en aangenome kinders om intestaat te erf?
  • Wat gebeur met die gemeenskaplike bates wanneer iemand wat in gemeenskap van goed getroud was, sterf?
  • Wat is die geldigheidsvereistes om ‘n geldige testament op te stel?
  • Waar kan ek ‘n lys kry van wat ek alles aan die eksekuteur moet verskaf om die boedel spoediger te kan afhandel?

Kyk en luister na vorige programme oor boedels en testamente

https://www.rsgplus.org/programme/regsake/alles-wat-jy-moet-weet-oor-testamente/

https://www.rsgplus.org/programme/regsake/regsake-oor-boedel-belasting-testamente-en-hommeltuie/

https://www.rsgplus.org/programme/regsake/wat-die-volgorde-van-eise-teen-die-boedel/

https://www.rsgplus.org/programme/regsake/hoe-gemaak-eksekuteur-sloer-met-boedel/

https://www.rsgplus.org/programme/regsake/wat-boere-in-hul-testamente-moet-sit/

https://www.rsgplus.org/programme/regsake/regsake/