RSG Regsake
TagMag Eskom kragtoevoer na agterstallige munisipaliteite afsny?
Luister na REGSAKE:
- Hoe werk die aanwasbedeling en wanneer is dit van toepassing?
- Moet BTW by produkte se pryse ingesluit word?
…
Kan belastingbetalers munisipale dienste oorneem?
Igna Klynsmith bespreek ‘n hofsaak waarin belastingbetalers aansoek gedoen het om munisipale dienste oor te neem.
Hy beantwoord ook lu…
Wat van jou geld as jou toer weens COVID in hek duik?
- Watter gelde mag ‘n reisagentskap terughou as jou toer as gevolg van die Coranavirus gekanseleer is?
- Igna b…
Dwelmhandel: is dit poging tot moord?
Waarom word ‘n dwelmhandelaar nie aangekla van poging tot moord nie? Wat is jou opsies as jou huisverband afbetaal is? Probleme met ‘n te…
Kan boer sy fonteinwater bottel?
Igna Klynsmith bespreek die volgende regskwessies met Ian Wessels:
- die vereistes vir ‘n boer om fonteinwater op sy plaas te bottel e…
Wanneer is ‘n Covid-verspreider regsaanspreeklik?
Wanneer kan iemand wat die Covid-19-virus versprei regtelik aanspreeklik wees?
Hoe werk BTW op huurkontrakte wat voor die inwerkingste…
Dokumente vir trekkery in grendeltyd
Wat is die beste roete vir ‘n pa van drie kinders wat R250 000 aan een behoeftige kind wil gee, maar ook die ander twee gelyk wil behande…
Een transportakte, maar net deel van plaas?
Wat is betaalbaar as ‘n huurder in ‘n ouetehuis sterf sonder om ‘n maand kennis te gee?
Watter plan kan ‘n boer maak as hy ‘n deel van…
Werkloosheid, vakbonde en stakings…
Arbeidsregspesialis Hugo Pienaar praat oor die uitdaging van werkloosheid, die rol van vakbonde, stakings en skade wat gereeld daartydens…
As jy vir vroutjie ‘n motorfiets belowe het, moet jy koop
Is ‘n man gebonde aan sy belofte om vir sy vrou ‘n motorfiets te koop?
Is kredietwetgewing van toepassing op skikkingsooreenkomste?
…
‘n Plig om vloedskade te verhoed?
- Die gebruik van vuurwapens op kleinhoewes;
- vervolgsieke mense wat oor alles wil “prosedeer”;
- ‘n munisipaliteit se plig om skade…
Regsake: Kriminele rekord, mynbou en sterftevoordele
Wanneer is ‘n mens verplig om ‘n misdaad te rapporteer?
Hoe kan jy jou kriminele rekord weer skoon kry?
Wanneer moet die minister t…
Kan ouers wat hul kind pak slae gee, vervolg word?
Kan ouers wat op grond van hulle geloof lyfstraf op hul kinders by die huis toepas, vervolg word?
Wat gebeur as iemand wat onderhoud b…
Heraanstelling ná onregverdige ontslag?
- Word die eksekuteursgelde van 3,5% op die volle gemeenskaplike boedel bereken, of net op die oorledene se helfte?
- Wat is die versk…
Regskwessies oor onderhoud
Riëtte Oosthuizen spesialiseer in egskeidings en onderhoud. Sy sluit aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith en beantwoord onder die volgend…
Regskwessies oor aftree-oorde, eiendomsagente…
Igna Klynsmith beantwoord dié en die vol…
Die regte van ‘n buite-egtelike pa
Igna Klynsmith bespreek ‘n hofsaak oor die verdeling van bates ná die verbrokkeling van ‘n langtermyn saamblyverho…
Wat sê die adjunkminister van Justisie oor ons regstelsel?
Die adjunkminister van Justisie, John Jeffery, sluit by Ian Wessels en Igna Klynsmith aan vir ‘n regstreekse uitse…
Mag ek wild wat op my plaas beland, hou?
-
Sylvester het twee keer uit die Karoo Nasionale Park ontsnap. Hy is nou die trotse pa van 2 en leier van ‘n trop van 8 by Kuzuko…
Regsake: Grondonteiening en nuwe dagga-wet
Igna Klynsmith bespreek…
Regsake: Hoe kry ek my naam van die swartlys?
Wat is skuldberading, vrywillige boedeloorgawe en besigheidsredding? Wat beteken dit om onder administrasie geplaas te word?
Hoe dit …
Alles oor boedels en testamente
Volker Kruger is vir die volgende paar weke hier om vrae te beantwoord oor boedels en testamente. Vandag behand…
Arbeidsreg: wat jy moet weet
Alles wat jy moet weet oor testamente
Wie kan ‘n eis instel teen ‘n boedel? Wie mag eksekuteur wees van ‘n boedel? Is ‘n lewende testament regs-afdwingbaar?
Volker Kruger s…