Boek oor skrywer se stryd teen terminale kanker, tot vrede


lse Salzwedel gesels met Madelein Rust oor haar biografiese boek, VAN VREES NA VREDE, waarin sy skryf oor haar stryd teen terminale kanker.

VivA se Rone Wierenga vertel meer oor die digitisering en digitalisering van die Afrikaanse letterkunde.

Die Akademie vir Wetenskap en Kuns het verlede week die wenners van die Hertzogprys en ander letterkundige pryse bekendgemaak.

Johan Myburg het onder andere nuus oor drie skrywers wat ingesluit is op TIME Magazine se lys van 100 invloedrykste mense vir 2022, en ses boeke wat die Booker International se kortlys gehaal het. Jy kan ook uitvind wie is die nuwe Nederlandse Dichter des Vaderlands.