Skrywers en boeke
TagHoekom betower Ingrid Winterbach se jongste roman?
Prof. Willie Burger vertel hoekom Ingrid Winterbach se jongste roman hom so betower. Ons praat oor die gewaarwordinge wat groot romans – …
Vind meer uit oor dié nuwe boeke
SARIE se boekeredakteur, Phyllis Green, gesels oor die volgende boeke: Die onsigbare deur PJO Jonker; As klippe kon praat deur Connie Luy…
Wie was Karel Schoeman werklik?
Wie was Karel Schoeman werklik? In ‘n geredigeerde gedeelte van sy aanbieding, AANKOMS, AFSKEID en VERTREK: MY VRIENDSKAP MET KAREL…
Vind meer uit oor ‘Erfdeel: Versamelde werke van Koos du Plessis’
Marita van der Vyver gesels in Skrywers en Boeke
Marita van der Vyver
Ilse Salzwedel se gas is Marita van der Vyver, skrywer van 30 boeke, wat kinderboeke, jeugboeke en romans soos G…
2023-Boekhoogtepunte
Boek oor skrywer se stryd teen terminale kanker, tot vrede
lse Salzwedel gesels met Madelein Rust oor haar biografiese boek, VAN VREES NA VREDE, waarin sy skryf oor haar stryd teen terminale kanke…
Rondstuur van onwettige e-boeke IS ‘n misdaad
Ilse Salzwedel gesels met Anchien Troskie oor haar nuwe roman, DIE LAASTE KANARIEGEEL NOTABOEK.
Vyf aspirantskrywers kan elkeen ‘n dri…
Ons huldig Dolf van Niekerk
Ons bring hulde aan die skrywer, dramaturg en digter Dolf van Niekerk, wat op Oujaarsdag 2022 oorlede is. Hy was een van die veelsydigste…
Boekeredakteurs se gunstelingboeke van 2022
Phyllis Green, SARIE se boekeredakteur, en Deborah Steinmair, boekeredakteur van die VRYE WEEKBLAD, gesels oor ‘n klompie van hulle gunst…
Boeke vir jou Kerslysie
Wonder jy watter boeke jy vir die lesers in jou lewe moet koop? Ilse Salzwedel se gaste het ‘n hele klomp voorstelle. SARIE se boeker…
Lien Botha en Marié Heese gesels oor hul boeke
Ilse Salzwedel gesels met Lien Botha oor VIN, haar tweede roman, en met Marié Heese, skrywer van DIE UURWERK KANTEL, wat saans op RSG voo…
Damon Galgut gesels oor sy werk op RSG
Damon Galgut
Damon Galgut se roman, THE PROMISE, het pas die gesogte Booker-prys gewen, nadat hy ook in 2003 en 2010 op die kortlys w…
Skrywers en boeke: Om alleen te gaan; Nobelpryswenner
Ilse Salzwedel gesels met Nicole Jaekel-Strauss oor haar roman, OM ALLEEN TE GAAN.
Suzette Kotze-Myburgh vertel meer oor vanjaar se US…
Ons huldig Prof Jaap Steyn
Ilse Salzwedel gesels met Jaco Fouche, skrywer van SIMOELÉGRI. Jy kan luister na ‘n uittreksel uit ‘n huldigingsprogram oor die werk van …