Borskanker: wat jy móét weet


Die diagnose, klassifisering en behandeling het die afgelope dekade baie verander omdat navorsing meer insigte gebring het. Wat gebeur as jy pas gediagnoseer is met borskanker? Het jy genoeg tyd dat jou behandeling goed beplan word? Watter rol speel genetiese toetse? Hoe beïnvloed die soort en stadium van borskanker jou behandeling en prognose? Wanneer is die beste tyd vit ’n borsrekonstruksie?

Marí Hudson gesels met Dr Ettienne Myburgh, borskanker-chirurg, oor al dié aspekte.

Hier is ‘n uitstekende reeks uiters insiggewende video’s oor Borskanker wat dr. Myburgh saamgestel het.