Cambedoo Park gee jeug hoop


Projekte om grond-erosie in die Camdeboo Nasionale Park te help bekamp, en die bewaring van biodiversiteit in die park, wat eens oorbeweide meentgrond was, help nie net met werkskepping in die nabygeleë Graaff-Reinet nie, dit help ook om ‘n toekoms vir jong mense te skep.

Johannes Jantjies, die waarnemende parkhoof, verduidelik aan Mariska Spoormaker wat die projekte behels.

Lees meer oor die Camdeboo Nasionale Park: https://www.graaffreinet.co.za/listing/camdeboo_national_park_sanparks

Die Vallei van Verlatenheid is deel van die Camdeboo Nasionale Park.