Driesestig
CategoryParapleeg swem van Robbeneiland na Blouberg
Alwyn Uys
Alwyn Uys gesels met Martelize Brink nadat hy die eerste parapleeg geword het om van Robbeneiland na Bloubergstrand te swem…
Hoe lank kan kos veilig in jou yskas bly?
Rou vleis moet op die onderste rakke wees.
Hoe lank kan kos in jou yskas gesond bly?
RSG | DRIESESTIG Download 6.2 MB ..Clivias galore!
Die Clivia uitstalling in die Pofadder op Babylonstoren
Kobus Pietersen van Babylonstoren gesels oor Tuindag, en nooi mense om die Cli..
RSG en Ukhozi ruil Afrikaans en Zoeloe uit
Martelize die seremoniemeester.
Siya en Selby
‘n Daaglikse uitruil van taal, kultuur en ooreenkomste tussen twee stasies het ‘n wê..
Kelvin se plante floreer
Kelvin se plante
Kelvin het waarlik groen vingers
Kelvin Antonie van Kelvin’s Plants is ‘n plaaswerkerskind wat sy liefde vir plan..
Ontmoet Wayde se ma
Ma en seun: Odessa Swarts en haar seun Wayde van Niekerk.
Odessa Swarts, ma van Olimpiese ster Wayde van Niekerk, het self uitgeblink ..
Rare versameling antieke tapisserieë
Johan Rademan het by Nicky Coetzee se huis gaan besoek aflê en op kultuurhistoriese skatte uit Frankryk afgekom wat jou asem sal wegslaan ..
Denver Vraagom gesels oor sy stryd teen alkoholisme
Denver Vraagom
Die akteur Denver Vraagom vertel vir Haidee Muller van sy jarelange stryd teen alkoholisme en hoe dit deesdae met hom g..
‘n OTM wat pap uitspoeg
Die eerste pap-OTM is op Potchefstroom in gebruik geneem.
‘n OTM waar jy pap kan kry? Ja, jy het reg gehoor.
Prof. L.J. Grobl..
Wat behels nuwe expat belastingwet?
Coreen van der Merwe, ‘n direkteur van Sovereign Trust Beperk, bespreek die nuwe Expat-belastingswet wat in Maart in werking tree.
-
..
Helfte van vrugbare landbougrond het binne 150 jr verdwyn
Daar word beraam dat bykans die helfte van die wêreld se vrugbare landbougrond oor die afgelope 150 jaar verdwyn het weens konvensionele b..
Hoeveel water moet ek drink as ek oefen?
Die dieetkundige, Melissa Nel, praat oor vloeistofinname tydens oefening.
- Laai Af (8 812KB)
- Teken in met iTunes
- Luister
Bokbaai se skeepswrakke
Bokbaai se ou witgekalkte huise
Historikus dr. Dan Sleigh vertel vir Martelize Brink van die plaas Bokbaai, ‘n skatkis van skeepswrakk..
Luister Vrydag: “Die Oudisie”
Dié radioteater – wat op vanjaar se Oppiwater Kunstefees opgeneem is – word Vrydag, 6 Desember 2019 tussen 14:00 en 15:00 op RSG se “dries..
Student herontdek uitgestorwe plantspesie
Uitgestorwe fonteinbos-spesie ná 200 jaar in die Winterhoekberge deur ‘n UK-student herontdek
Nadat Psoralea cataracta in 1804 laas ge..
Van groentesmous tot jongboer van die jaar
Wayne Mansfield in sy suurlemoenboord
Hy is die jong suurlemoen boer van Pniel wat eers ‘n groentesmous was. Toe kry Wayne Mansfield ‘..
Waar pas suiwel in jou dieet?
‘n Verskeidenheid suiwelprodukte
Dieetkundige Maretha Vermaak vertel vir Martelize Brink van die plek van suiwel in ‘n gesonde dieet. ..
Gedwonge arbeid ook vorm van mernsehandel
Hommeltuie, rolprente & die wet
Regardt van den Berg vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe hommeltuie in die filmbedryf gebruik word.
- Laai Af (11 710K..
Mense- en orgaanhandel loop saam
Mensehandel
In ons reeks oor mensehandel, kom verstommende en ontstellende feite aan die lig. Regsgeleerde Nadine Blom deel haar..
Watter inentings is nodig vir Japan?
Berg Fuji in die agtergrond
Dr. Evert Bouwer vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die inentings wat jy moet kry en voorsorg..
Die spesiale orrel in die Veremarksaal
Prof Albert Troskie agter die orrel in die Veremarksaal in Port Elizabeth
Min mense weet dit, maar Port Elizabeth is die enigste hoofs..
RSG verfis
Magdaleen Kruger skryf:
Van Maandag 5 Augustus af gaan RSG jou gedurende weeksdae op verskeie nuwe reise neem….’n reis na binne saam me..
Driesestig = nuwe middag program
Johan Rademan, Martelize Brink en Ignatius Vlok
Driesestig (360 grade) met Johan Rademan en Martelize Brink is waar jy weeksdae van 12..