Gesondheid
CategoryVir 2016: Verander jou eetplan só
Mens raak deurmekaar met Bangting en hoë-vet- en hoë-proteïen-eetplanne, maar as jy gesonder wil lewe, is dieetkundiges, wetenskaplikes, …
Nuwe melanoom-behandeling
Daar is nuwe behandeling vir melanoom beskikbaar, veral vir gevorderde melanoom, waarvoor daar voorheen geen hoop was nie. Dr Willie Viss…
Wat het middagslapies, alkaliese minerale en blaarslaai met die feesgety te doen?
Kersfees is ‘the most wonderful time of the year’ sing Andy Williams in dié klasssieke Kersliedjie. Die feesseisoen is sinoniem met famil…
Hoe werk kleurblindheid en nagblindheid?
5% Mense in ons land is nagblind. Nagblindheid moet egter nie verwar word met kleurblindheid nie, wat terloops meer onder mans as vroue v…
Crohn se siekte en dikdermprobleme
Groot vooruitgang is die afgelope 10 – 15 jaar gemaak in die behandeling van Crohn se siekte, een van die twee bekende inflammatoriese de…
Pak noodhulp-tassie vir kinders en vakansie só
Somervakansies met kinders – wat kan verkeerd loop?
Elke ma weet dat skrape, snye, brand- en bytplekke, bloukolle en trane deel is va…
Kyk hoe verander ‘n kind se tekeninge!
Kinders in ‘n studiegroep se beskouiing van hul omgewing het meer positief geword nadat hulle ‘n spesifieke voedingsaanvuller ontvang het…
Help jou kind só in eksamentyd
Eksamendruk is ‘n groot bron van kommer vir ouers, onderwysers en studente. In die uiters mededingende moderne wêreld, is die druk wat no…
Daardie okkerneut in ‘n man se lyf
November is Movember, die maand met die fokus op mansgesondheid en wel veral op prostaatprobleme en testikulêre kanker en deesdae ook op …
Peptiese ulkus
Het jy geweet dat sowat 70% van mense met maagsere, geen simptome het nie, al is ‘n deel van die maagwand al vernietig tot op die spier? …
ADHD, sooibrand & diabetes
Hier is al die skakels na die artikels en potgooie wat in Gesondheid op RSG op 11 November bespreek is:
ADHD: Prof André Venter, hoof va…
Movember: neem deel en wen R1000!
RSG ondersteun Movember 2015!
Daar word so baie gepraat en ondersteuning op RSG gegee aan vroue en hulle welsyn, maar ons is net so beko…
Hulde aan klein Amy
Klein Amy Miller, ‘n blonde Durbanse dogtertjie wat op 8 September 2o15 vyf jaar oud geword het en op ‘n geskikte skenkerhart gewag het,…
Jou 75 triljoen selle…
Meer energie , beter konsentrasie, beter welstand
Met slegs enkele weke oor tot die einde van die jaar, kan ons werklik die druk van a…
Eet ‘n beter ontbyt vir meer energie
Dit staan al ‘n paar dekades bekend as “die belangrikste ete van die dag”. En die debat duur voort of die stelling waar is.
Een van die …
Tipe 2 Diabetes – opwindende nuus
Toe die resultate van studies met ‘n nuwe soort anti-diabetesmiddel onlangs op die groot Europese diabeteskongres in Swede bekend gemaak …
Genomiese DNS toetse – wie, wat, hoe?
Genomiese DNS toetse – feite wat jy moet weet
Luister na die potgooi van Gesondheid op RSG vir 21 Oktober, waar prof. Maritha Kotze, e…
Sjokolade-medisyne
Die enigste genesende waarde van sjokolade, is om die pyn van ‘n gebroke hart te verlig. Die troostende effek daarvan gaan ongelukkig gep…
Wat moet ek eet om 100 jaar oud te word? Jamie het dalk die antwoord.
Seunsgesig TV-sjef Jamie Oliver glo hy het ‘n lys van bestanddele om jou ou bene te laat kou. Dis ‘n lys van 14 bestanddele wat hy “super…
Ons gaan met Ryk Neethling op Val de Vie kuier
Gesondheid en Styl…dis die tema van RSG se ‘high tea’ buite-uitsending op Woensdag 7 Oktober vanaf The Polo Club Restaurant op die gesogt…
Neus-rekonstruksie toe en nou
In die gewilde TV-reeks The Knick, bou die kokaïen-snuiwende dr. John W. Thackery ‘n nuwe neus vir ‘n vrou wie se neus deur sifilis wegg…
Hoe werk sooibrand en refluks?
Gesondheid op RSG se program oor sooibrand en reflukssiekte het groot belangstelling uitgelok. As jy dit gemis het kan jy hier luister na…
SA dokters bou nuwe hart
Prof. Francis Smit, hoof van kardiotorakale chirurgie aan die Universiteit van die Vrystaat, en sy span navorsers, is deel van ‘n uitgeso…
Longklep sonder operasie
Kyk hoe ‘n kind se longklep herstel word sonder ’n opehart-operasie. Luister na die program.