praat saam
TagVeediefstal: groot sindikate betrokke
Covid-19 ontbloot gebreke in gesondheidsdienste só
Die vakbond Nehawu sê die land se gesondheidsorgstelsel sal nie ‘n tweede vlaag Covid-19-infeksies oorleef nie, want sy lede is oorwerk e…
Polisiediens val só uitmekaar
Ons Polisiediens val op verskeie vlakke uitmekaar weens swak keuring en opleiding, kaderaanstellings van mense buite die Polisie, vreemde…
Kan korrupsie in SA gestuit word?
Die burgerlike organisasie, Corruption Watch, sê korrupsie binne die ANC kan nie uitgeroei word solank die faksies in die party voortbest…
Nuutste oor Grondhervorming
Die parlement sal na verwagting aan die einde van die maand terugvoer kry oor voorgestelde wysigings aan artikel 25 van die Grondwet. Daa…
Waar staan ons met NGV?
Die regering se beplande Nasionale Gesondheidsversekering het opposisiepartye, burgerlike organisasies en ontleders op hol. Wat is so wee…
Kaalvuis oor Eskom
Praat Saam: In hierdie program word die probleme by Eskom sonder omhaal geopper.
Die langverwagte nuwe Geïntegreerde Hulpbronneplan is…
Wat is fout met SA Polisiediens?
Wat is fout met ons polisiediens?
Die Instituut vir Sekerheidstudies sê daar is sedert 2012 ‘n toename in ernstige geweldsmisdaad in d…
Die impak van droogte op boere
Die landbou-organisasie, AFASA, sê hulle is in voortdurende samesprekings met die regering om die gevolge van die voortgesette droogte in…
Die NGV – wat is duidelik en wat is vaag?
Die NGV – Die doel is om uit te vind wat is duidelik en wat is vaag. Waar kort meer inligting, wat bekommer jou?
Die wetgewing vir die…
Pres. Ramaphosa: wat kan ons verwag?
Pres Cyril Ramaphosa tydens sy inhuldiging Saterdag. By hom is Hoofregter Mogoeng Mogoeng. Foto: SABC
President Cyril Ramaphosa het o…
Is SA nog ‘n leier in Afrika?
Waar pas SA se visie in by die kontinent se planne?
Saterdag is Afrikadag op die vasteland gevier. Die Afrika-Unie se waarnemerspan wa…
Kan onderwysers disleksie, ADHD diagnoseer?
Die joernalis, Gasant Arbarder, het ‘n Twitter-inskrywing gemaak wat wyd reaksie…
Is dit Wetenskap óf Geloof?
Die omstrede verhouding tussen geloof en wetenskap word al dekades lank bespreek. Wat moet die verhouding tussen geloof en die wetenskap …
Ongelykhede en rasse-verhoudings
Voormalige staatspresident FW de Klerk, wat in die eerste demokratiese regering as adjunkpresident aangestel is, het verlede week ongelyk…
Moet SA Zimbabwe help?
Die minister van Internasionale Betrekkinge, Lindiwe Sisulu, sê Suid-Afrika is gereed om Zimbabwe by te staan op enige wyse wat die land …
Naka: ‘Toe ek besef hulle gaan ons skiet, het instink ingeskop…’
Naka Drotske en sy vrou Marzanne op Kersdag in die hospitaal in Bloemfontein. Sy hart het twee keer gaan staan. Foto: SA Rugbymag
Nak…
Tannie Ans gesels met Jody
Ans Botha en Wayde van Niekerk
Ans Botha, die afrigter van Wayde van Niekerk, Suid-Afrika se Olimpiese en wêreldrekordhouer in die 40…
Moet ons Grondwet beskerm word?
Moet ons Grondwet beskerm word en wie moet die Grondwet beskerm?
Dié vraag word in Praat Saam onder leiding van Lynette Francis bespre…