Regering ignoreer Covid-advies – lede vertel


Woensdag 22 Julie 2020

Lede van die Ministeriele Advieskomitee kla dat hulle aanbevelings aan die regering oor Covid-19 geignoreer word;

die SAUK-raad word daarvan beskuldig dat hulle vir die regering en die parlement lieg;

en een van die regering se prestige Covid19-projekte in Gauteng begin nou eers – drie maande later – funksioneer.