Daar is ‘n verskil tussen bosverdigting en bosindringing


In Suid-Afrika word bosverdigting en bosindringing dikwels verwar. Talle grondeienaars sit met die probleem van bosverdigting en volgens prof Nico Smit van die Universiteit van die Vrystaat, moet slapende honde nie wakker gemaak word nie. Die beheer sluit talle faktore in en hy gesels op RSG Landbou oor sy 36 jaar-navorsing op dié gebied.