Damon Galgut gesels oor sy werk op RSG


Damon Galgut

Damon Galgut se roman, THE PROMISE, het pas die gesogte Booker-prys gewen, nadat hy ook in 2003 en 2010 op die kortlys was. Ilse Salzwedel gesels met hom oor sy werk.

Johan Myburg vertel meer van die nuwe Ursula K Le Guin-fiksieprys en Luke Kennard, die wenner van die Forward-prys vir poësie in Brittanje.

Jy kan ook luister na ‘n argiefopname oor die digter PJ Philander, wat vandeesmaand 100 jaar gelede gebore is.

Damon Galgut wen die Booker-prys:

Damon Galgut lees voor uit sy wenboek, The Promise.