Die brein wil nie rondgestamp word nie


Die brein wil nie rondgestamp word nie.
Kopstampe wat tot harsingskudding lei, en selfs kopstampe wat nie eens tot harsingskudding lei nie, is direk in verband met jou risiko om later vervroegde demensie, Parkinson-siekte, Motorneuronsiekte, ALS en Chroniese Traumatiese Ensefalopatie (wat ook soos vroeë en ernstige demensie lyk) op te doen.

Kopstrappe lei tot biochemiese verandering in die brein wat sowat 28 dae, of selfs langer, kan neem om te herstel. ‘n Tweede stamp binne hierdie tydperk kan tot die dood lei.

Die groen zone in die middellyf en bene waar dit veiliger is om die teenstander te duik, mits die duiker sy kop uit die pad hou.

Het jy dalk harsingskudding opgedoen?