gesondheid
TagHoe werk die Covid vaksiene?
Prof Glenda Gray
Daar is baie vrae oor die Covid-vaksiene en die uitrol daarvan in Suid-Afrika:
– Presies hoe werk dié vaksiene?
– H..
Ivermectin: voorlopig belowend
Prof Eric Decloedt
Die land gons tans oor die anti-parasitiese middel Ivermectin, wat moontlik voorkomend en as behandeling teen Covid..
Só is Covid se 2e golf anders
Hoe verskil die tweede Covid-golf van die eerste en wanneer kan ons die pieke in die verskillende streke verwag?
Hoe lyk die algemeenst..
Skrik wakker: Slaap-apnee beskadig jou hart só
Wat het slaap-apnee en snork met jou hart te doen?
Baie meer as wat jy ooit kon droom.
As jy of jou maat aan snags ophou asemhaal en d..
Groot kommer oor tiener-selfdood
Die fokus is vandag op tiener-selfdood na aanleiding van heelwat tienersterftes die afgelope maande.
Word die druk op Graad 11’s onders..
“Geen rede hoekom SA nie vóór winter 2021 Covid-vaksien beskikbaar kan hê nie”
Prof Glenda Gray
“Daar is geen rede waarom Suid-Afrika nie voor die winter van 2021 ‘n Covid-vaksien in ons land beskikbaar kan stel n..
Covid-en ander virusvaksiene
Drie farmaseutiese maatskappye het aangekondig dat Covid-vaksiene op pad is.
Hoe werk dié vaksiene? Hoe werk virusvaksiene in die algem..
Ons klaar die verwarring oor Covid-toetse op
Marí Hudson
Dr Jean Maritz, viroloog van Pathcare
Woensdag: 11:30 – 12:00
Gesondheid ..
Die moets en moenies ná ‘n heup- of knievervanging
‘n Heup prostese
Dit is baie belangrik om ná ’n knie- of heupvervanging die regte dinge op die regte manier te doen om seker te maak d..
Die 2e Covid-golf: wat gaan aan?
Is ons besig om ‘n tweede Covid-golf te beleef?
Covid-getalle is in Oos-Kaap aan die styg. Maar bly konstant in Khayelitsha. Ons kyk wa..
Betaal jy ten duurste vir ‘n maermaakfoefie?
Oorgewig mense (en dit is byna die helfte van alle volwassenes in Suid-Afrika) gryp dikwels na kitsoplossings om gewig te verloor. Daar is..
OCD: Nadal se waterbottels; kiembewustheid in Covid-tyd
Het kompulsiewe kiembewuste handewassers nog meer kompulsief geword in die tyd van Covid?
Rafael Nadal rangskik sy bottels in Australi..
Die jongste oor borskanker
Groot vooruitgang is die afgelope 20 jaar gemaak in die ontrafeling van borskanker. Dit het tot akkurater diagnosering en behandeling gele..
Stamsel-oorplantings red só baie leukemie-pasiënte se lewens
Stamselle
‘n Beenmurg-oorplanting (eintlik ‘n stamsel-oorplanting) kan iemand met ‘n sekere soort bloedkanker (leukemie) se lewe red.
..
Hykie, Ritalin en feite
Akteur Hykie Berg se onlangse uitlatings oor Ritalin het ’n storm ontketen en saai groot verwarring onder ouers met kinders met ADHD, wat ..
COVID-19: SA se herstelkoers meer as 83%
Die jongste nuus en syfers oor COVID-19 in Suid-Afrika
Hoe vinnig neem die gevalle in Suid-Afrika toe?
Nuusflitse
23 Augustus 202..
Wat word van hartoorplantings tydens en ná Covid-tyd?
Drie oorplantingschirurge: Susan Vosloo (middel; harte) saam met prof Elmi Muller (links; niere en lewer) en prof. Elmin Steyn (niere).
..
COVID-19 in wêreld: Virgin Atlantic bankrot
Die jongste nuus en syfers oor COVID-19 in die wêreld
Lees hier alles oor die globale syfers, in watter lande die syfers steeds styg, wat..
Covid reeds by kruine verby in W-K, O-K en Gauteng
Waar staan ons met Covid in Suid-Afrika? In watter provinsies het dit reeds die kruin bereik, en hoe weet ons dit? Het die inperkings die ..
Corona val organe só aan
Die nuwe Coronavirus is ’n geslepe derduiwel. Hy kan mense op verskillende maniere siek maak, en buiten die longe,..
Covid het ‘n lang stert
Italië het ’n neuro-COVID-eenheid om aandag te gee aan die langtermyn gevolge van Covid-19 op die brein en die senustelsel. Die verlies aa..
Covid-piek in Wes-Kaap verby, aan’t draai in Oos-Kaap
Die voorspellingsmodelle vir COVID-sterftes in Suid-Afrika en selfs in die wêreld het die sterftes geheel en al oorskat. Waarom?
’n Gro..
Covid-19 = siekte van inflammasie en stolling
Covid-19 is steeds besig om ons daaglikse gang en lewe te oorheers. Ons moet onthou dat meer as 90% van mense met Covid-19 asimptomaties i..
Behandel stolsels in Covid-pasiënte vroeg
Twee dokters op Stellenbosch – Drr Jaco Laubscher en Johan Lourens – se benadering met Covid-pasiënte konsentreer op vroeë behandeling me..