Die jongste oor die Arebico radioteleskoop, die groen flits en die reuse gammaknal


Wat het geword van die Arecibo radioteleskoop in Puerto Rico wat in 2020 ineengestort het? Gaan dit herbou word?

Willie Koorts verduidelik wat die groen flits is wat soms gesien kan word met die sonsondergang.

Die span praat ook oor ‘n reuse gammaknal wat onlangs waargeneem is, ook deur een van die teleskope op Sutherland.