OB vs SARS; Discovery vs Liberty


Igna Kynsmith bespreek hofsake oor

  • die Openbare Beskermer se reg om jou belastinginligting van Jan Taks te bekom, en
  • onregverdige mededinging tussen twee versekeringsmaatskappye oor kliënte se lewenstylinligting.
  • Daar is ook humoristiese bydraes oor die jakkalsdraaie wat beskuldigdes maak, en die regsprofessie se swak reputasie onder die publiek.