Die ondankbare beroep van maatskaplike werk


Megan Raaths se verhaal lok baie reaksie uit sedert dit op TV, in die koerante en hier by ons vertel is. Baie mense kla dat hierdie storie die maatskaplike werker-beroep in ‘n slegte lig stel.

Vandag praat ons met iemand wat self ‘n maatskaplike werker is en al langer as 25 jaar lank werk met getraumatiseerde kinders en gesinne.

Dr. Louise Aucamp van Fact Network vertel ons oor dié, soms ondankbare, beroep.

 

Megan Raaths vertel: My pa het my nie verkrag nie