Die ondersoek na die varsproduktemark begin


Die Mededingingskommissie se ondersoek na die varsproduktemark het op 31 Maart begin. Ons hoor by Ruan Maré wat die rede hiervoor is.

Ons kuier op Suiderlandplaas in die Tsitsikamma-omgewing by Dean Biggs. Hy het in 2022 die MPO/Nedbank-rentmeesterskapstoekenning ontvang.

MJ Ernst van die Ankole-beestelersgenootskap gesels oor hulle inligtingsdag en nasionale veiling later vandeesmaand by Bona Bona.