Die POPI-wet; Padongelukkefonds vasgevat Home RSG Radio Kuns Regsake Gepubliseer op 16/03/2025. Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsvraag oor die POPI-wet. Spesialisgas Susan de Wet vertel van ‘n saak oor die Appèlhof wat die Padongelukkefonds vasgevat het.