Die probleme met handel oor landsgrense


In ‘n poging om tegniese beperkings op handel te verminder en sodoende die beweging van produkte oor landsgrense te bevorder, het ‘n groep organisasies hande gevat en bied nou kwaliteit infrastruktuurondersteuning. Dr. Angelique Botha van die Metrologie-instituut van Suid-Afrika verduidelik wat dit behels.

Richardt Venter van AgSci Unlimited praat oor die voor- en nadele van toegedraaide bale as stoorvorm van kuilvoer.

Dr. Hinner Köster van die SA Hereford Beestelersgenootskap gesels oor die waarde van genomiese teelwaardes.