Die ruimte is reusagtig groot


Gemeet teen die aarde, wat ‘n deursnit van sowat 12-duisend kilometer het, is ons son reusagtig met ‘n deursnit van 1,2 miljoen kilometer. Die span gesels oor die grootte van sterre, veral Beutelgeuse, wat as dit in ons son se plek was, die aarde en Mars sou ingesluk het. Die rooi ster in die Skerpioen, Antares, is veel groter.

Daar word ook gepraat oor die bane van komete en of hulle noodwendig ‘n elipsbaan om ons son volg.

Lees ook:

https://www.rsgplus.org/programme/sterre-en-planete/wat-is-lig-en-kan-ander-sonne-waargeneem-word/