Die slaggate in skuldhersiening


Igna Klynsmith gesels verder oor skuldhersiening vir individue. Ander onderwerpe wat bespreek word, sluit in die besoekregte van pa’s van buite-egtelike kinders; die regsposisie van vrouens in poligame gewoontereghuwelike; en wanneer die howe sal afwyk van die gebruiklike reël dat die verloorder in ‘n hofsaak die wenner se regskoste moet betaal.