Die tienerbrein, gedrag en gemoed Home Die geheime van die brein Opvoeding Gepubliseer op 12/02/2019. 12/02/2019 Die tienerbrein Wat veroorsaak die skielike verandering in tieners se gedrag? Watter rol speel die skielike toename in verbindings in die voorste gedeelte van die brein, die prefrontale korteks, in tieners se gemoed en gedrag? Laai Af (23 463KB) Teken in met iTunes Luister Die skanderings toon hoe die brein volwasse word. Hoe die brein se volume grysstof toeneem en dan weer afneem. Luister ook: Hoekom slaan mens toe in ‘n eksamen? Lees ook: https://www.stanfordchildrens.org/en/topic/default?id=understanding-the-teen-brain-1-3051 https://www.nimh.nih.gov/health/publications/the-teen-brain-6-things-to-know/index.shtml