Skoolhoofde as rolmodelle: wat behels dit in praktyk?


Johan van Lill praat met Jannie van der Westhuizen, ‘n onderwyskonsultant en oud-skoolhoof,  oor die skoolhoof as ‘n rolmodel. Daar is ‘n algemene verwagting by mense dat skoolhoofde rolmodelle behoort te wees, maar wat behels dit in praktiese terme?