Die wedywering in ruimtetoerisme


Die Britse entrepreuneur, Richard Branson, het skaars sy voete van die aarde af gelig of Amazon se Jeff Bezos besluit om nog beter te doen. Die afgelope week het Blue Origin, ruimtetoeriste selfs verder die ruimte in geneem tot anderkant die Karmanlyn. Die span praat oor die twee ruimtevlugte met toeriste.

Lafras Smit verduidelik ook hoekom hy daarvan hou om na Copernicus, een van die kraters op die maan, te kyk.