Dienskontrakte; jag in woongebiede


Igna Klynsmith bespreek twee sake wat met die Arbeidsreg verband hou:

  1. die billikheid al dan nie van veranderings aan dienskontrakte;
  2. en wie toegang het tot die KVBA en in watter omstandighede.

Daarna bespreek hy

  • die wettigheid van jag in ‘n gebied wat as woongebied verklaar is,
  • en gee raad oor wat iemand te doen staan indien sy reg op privaatheid geskend is.