Dieselkoste in landbou is astronomies weens beurtkrag


Dieselkostes per dag, indien Fase 6-beurtkrag toegepas word, beloop R1,5 miljoen vir Astral Foods. Dié groep het verlede week hulle halfjaar finansiële resultate bekendgemaak.

Dr. Andy Hentzen van die Fakulteit Veeartsenykunde by Onderstepoort praat oor lewerslak.