Dit is belangrik vir jou kind om vriende te maak


Hoor hoe belangrik dit vir kinders en tieners is om aan te leer hoe om vriende te maak en om dit te onderhou. Hoe gemaak as jou kind geen vriende het nie, of ander maklik vervreem? Wat kan ouers doen om hulle kinders te help om die kardinale vaardigheid van sosialisering aan te leer?