Dokumente vir trekkery in grendeltyd


Wat is die beste roete vir ‘n pa van drie kinders wat R250 000 aan een behoeftige kind wil gee, maar ook die ander twee gelyk wil behandel?

Wat moet jou testament insluit as jy nie wil hê ‘n insolvente erfgenaam moet sy erfporsie verloor nie?

Wanneer kan jy ‘n interdik teen gesinsgeweld kry?

Mag verhuringsagente kommissie op ‘n deposito soek?

Wat is die verskil tussen ‘n eiendomsagent en iemand wat namens jou help om ‘n koper te soek?

En watter dokumentasie het jy nodig as jy in die grendeltyd wil trek?