Dorpe: Word ‘n doener soos Die Shackbouer!


Quinton Adams by ‘n shack wat sy span gebou het. Foto: Netwerk24

Quinton Adams

Met letterlik miljoene mense in Suid-Afrika wat in plakkerkampe bly, maak Quinton Adams, bekend as die Shack Bouer, ’n verskil aan die huisvesting van mense in die informele nedersettings. Hy is een van die doeners wat dinge laat gebeur. Hy bou nie net stewige shacks nie, maar lei ook mense op om dié strukture in hulle eie dorpe op te rig. Hy wil die projek uitbrei na die hele land. Kan jou dorp te bekostig om sonder sy eie shackbouers te bly?

Luister hier na die volledige gesprek, en voortaan elke Sondagmiidag op 3 nm.

Meer oor die shackbou-projek: https://www.theshackbuilder.com/

Kyk ook:

So lyk die stewige shacks wat Quinton Adams en sy span bou:

Die houtstruktuur word op die sementblad opgerig.

Vensters en deure in, een van die mure is van hout.

Elke vertrek is 3×3 m groot, met vensters en deure en ‘n hoë dak met insulasie.

Kyk en luister ook: