Dwelmhandel: is dit poging tot moord?


Waarom word ‘n dwelmhandelaar nie aangekla van poging tot moord nie? Wat is jou opsies as jou huisverband afbetaal is? Probleme met ‘n testamentêre trust wat bepaal dat vyf van die erflater se eiendomme aan die trust oorgedra moet word, maar dit is nooit gedoen nie. Wetgewing oor kwelsugtige litigante, en wat bewys moet word as jy wil eis vir beserings in ‘n winkel opgedoen.