Egskeiding weens te min seks?


Is ‘n egskeidingseis weens te min seks regs-aanvaarbaar?
Igna Klynsmith bespreek ‘n hofsaak waar dié kwessie ter sprake was. Hy bespreek ook die volgende regskwessies:

Hoe werk die ooreenkomste met spermskenkers?

Is daar of in die kontraktereg plek is vir die begrip ubuntu?

Wat is die aanpreeklikheid vir skade wat veroorsaak is deur ‘n botsing met jou diere op ‘n openbare pad?