Grond: Waardeerder-Generaal het NIE finale sê


Wat is die jurisdiksie van die Hof vir Klein Eise?

Wat is die maksimum rentekoers wat jy jou vriend mag vra op ‘n lening?

Wat is die effek van die onlangse hofsaak van gay lidmate teen die NG Kerk?

Igna bespreek ook ‘n hofsaak waarin boere die magte van die Waardeerder-Generaal betwis.