Entrepeneur in velsorgprodukte vertel meer


Ryk van Niekerk praat met dr. Judey Pretorius, die stigter en eienaar van Biomedical Emporium.

Dis ‘n maatskappy wat produkte vir die farmaseutiese, kosmetiese en mediese bedryf ontwikkel en vervaardig, wat spesialiseer in die behandeling van akute, chroniese en post-chirurgiese wondgenesing, regeneratiewe medisyne en selterapie.